Kan Jy Ongehoorsaamheid aan God Bekostig?
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 25, 2016
- 1 min read

"Maar die wat uit selfsug ongehoorsaam is aan die waarheid
en toegee aan die ongeregtigheid, straf Hy in sy toorn."
ROM. 2:8
Niemand kan aan God en sy heilige voorskrifte ongehoorsaam wees
en hoop om die gevolge te ontduik nie.
Comments