Onwrikbare Oortuigings
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 26, 2016
- 1 min read

"Al sou 'n leer teen my stelling inneem, sal ek nie bang word nie.
Selfs al sou die aanval op my begin, sal ek nog steeds vertroue he."
PS. 27:3
Sterk oortuigings sonder die onderbou van Goddelike liefde, verswak ons oortuigings tot 'n aggressiewe gees wat afstoot. Behou jou onwrikbare oortuigings, maar maak seker dat jou liefde ewe kragtig bly.
Comments