Die Onmoontlike word Moontlik
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 27, 2016
- 1 min read

"Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee."
FIL. 4:13
Deur geloof en die genade van God in die lewe van 'n mens, word die onbereikbare bereikbaar en die onmoontlike moontlik!
Comments