Die Bron van Inspirasie
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 28, 2016
- 1 min read

"Maar dit is die gees in die mens wat die mens insig gee,
die gees wat van die Almagtige af kom.
Dit is nie baie jare wat verstandig maak en aan oumense insig gee in wat reg is nie."
JOB 32:8-9
As jy die Heilige Gees in jou lewe toelaat, is jy by die ware
Bron van inspirasie en wysheid.
Comments