My Erfdeel is Mooi!
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 30, 2016
- 1 min read

"'n Pragtige deel is vir my afgemeet, ja, wat ek ontvang het, is vir my mooi."
PS. 16:6
Dawid verklaar onomwonde dat hy glo dat daar niks goeds buite God in die lewe is nie. Dit gee aan sy lewe sin en betekenis.
Comentários