'n Voorwaardelike Belofte
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- May 31, 2016
- 1 min read

"Maar die wat op die HERE vertrou, kry nuwe krag.
Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie,
hulle loop en raak nie afgemat nie."
JES. 40:31
As jy tyd deurbring by God ervaar jy die opwinding van die arendsvlug.
Comments