Wenk vir Gerasperde Kaas
- The Rainbow Team
- Jun 1, 2016
- 1 min read

As jy kaas op groot maat koop en wil rasper om te vries. Plaas n sny brood bo op die kaas in die bak wat jy in die vrieskas gaan sit. die brood absorbeer al die "ys / vog" en help dat die kaas nie "pap" raak nie. As jy dan van die kaas wil gebruik, haal die brood uit, maak effens los met n vurk. Dit sal gou gou ontdooi. Plaas dan n vars sny brood bo op die kaas, voordat jy die res vries.
As jy dit klaar gerasper het skud dit liggies in koekmeel. Skud die extra af en vries. Dit hou die stukkies los van mekaar en maak dit maklikker om die hoeveelheid wat jy nodig het uit te haal
Comentarios