Bacon en aspersie rolletjies
- The Rainbow Team
- Jun 2, 2016
- 1 min read

Neem aspersies. Ek sal sommer voorstel om die klaar gaar geblikte aspersies te gebruik. Maak sommer in mikrogolf paar repies spek effe gaar. Draai om aspersie. Neem brooddeeg wat dun uitgerol is - sny in repe en draai die om die spek en aspersie en bak in die oond tot die deeg gaar en bruin in. 180grade c
Comments