Gevulde eiers
- SOUTH AFRICAN EGG
- Jun 2, 2016
- 1 min read

Versier met verskillende "goodies"in jou yskas.
Gevulde Eiers
6 hardgekookte eiers 6 hard boiled eggs
50 ml mayonnaise 50 ml mayonnaise 15 ml gekapte vars pietersielie 15 ml chopped fresh parsley
50 ml gerasperde of fyngekerfde biltong 50 ml grated biltong or fyngekerfde 50 ml gerasperde Cheddarkaas 50 ml grated Cheddar cheese
Sny die eiers in die lengte en verwyder die dooiers.
Meng die dooiers met die mayonnaise en geur na smaak.
Vul die eierwit bakkies.
Garneer met fyn biltong, pietersielie en cheddar kaas
Comments