Wanneer Vreemdelinge Ontmoet
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 1, 2016
- 1 min read

"Jy moet ook die vreemdelinge liefhe, want jy was self 'n vreemdeling in Egipte."
DEUT. 10:19
Wanneer jy tussen vreemdelinge beweeg, is dit vir jou as Christen van die allergrootste belang dat jou gesindheid positief en liefdevol sal wees.
Comentários