Ontdek God se Wil vir jou
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 2, 2016
- 1 min read

"Aan elkeen afsonderlik word 'n werking van die Gees
gegee tot voordel van almal."
1 KOR 12:7
God se gawes mag nooit in selfsug vir jouself opgeeis word nie,
maar moet in diens van jou medemens gebruik word.
Comentários