Wees Sensitief vir God se Leiding
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 4, 2016
- 1 min read

"Ek wil jou onderrig en jou die pad leer wat jy moet volg.
Ek wil jou raad gee en my oog oor jou hou."
PS. 32:8
Om in gemeenska met Christus te lewe en om aan Sy Woord gehoorsaam te wees,
verseker dat jy gelei sal word deur die influisteringe van die Heilige Gees.
Comments