top of page

My kind, my kind

  • Mariqi Nell - Woordskilder en kunstenaar
  • Jun 5, 2016
  • 1 min read

My hart pyn en breek in stukkies elke keer as julle seerkry my kinders.. As ek sien hoe julle foute maak Elke keer as ek weet julle gaan ook die bitter smaak

Die Here weet hoe wens ek ek kon nou plekke met jou ruil, net om jou deur hierdie fase van jou lewe te kry Wanneer ek sien hoe hardkoppig jy is en dieselfde foute maak as ek toe ek so oud was soos jy...

Ek weet ook dat ek jou net raad kan gee, geduldig met jou wees en op my kniee te bly Maar die wete bly dat jy jou eie lewe moet lei

Daarom sit ek julle nou voor Jesus se voete neer, een vir een... met alles wat jy het en weet Met jou negatiewe denke en die dinge wat jy weet, maar in hierdie omstandighede vergeet.

Ek smeek by God om jou te omring met Sy wysheid en Liefde, sodat jy nie die Satan se leuens sal glo nie, maar rustigheid sal vind...

Dis net n fase my kind, jy bly my liefling Kind . Jy sal hierdeur ook kom, daar wag oggend en aand n warm gened vir jou in die hemel... Daar waar dit van engele wat jou beskerm wemel. Mamma x

Uittreksel uit "waarom varke nie perels dra nie. "

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page