Jy Bepaal die Kwaliteit van Jou Lewe
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 8, 2016
- 1 min read

"Kies dan vandag wie julle wil dien."
JOS. 24:15
As jy Christus gekies het as jou Verlosser en Saligmaker;
as Sy pad en Sy wil jou hoogste strewe is,
sal jy mettertyd 'n karakter ontwikkel wat Hom weerspieel.
Dit is die hoogste ideaal vir enige lewe.
Comentarios