Lig in die Duisternis
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Jul 18, 2016
- 1 min read

“In Hom was daar lewe, en die lewe was die lig vir die mense. Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie.’ JOH. 1:4-5
In die donker is daar geen keuses nie – dit is die lig wat ons in staat stel om verskille waar te neem. Christus is die Gewer van die lig.
Комментарии