Wees Bewus van Jou Emosies
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 9, 2016
- 1 min read

"Wil julle my bestraf oor wat ek gese het,
beskou julle die woorde van 'n wanhopige as blote wind?
JOB 6:26
Om jou las met ander te deel, verander dit tot 'n halwe las.
Om te praat oor jou emosionele verwarring,
kan dikwels aanleiding gee tot gemoedsrus.
Comments