"As Jy My Liefhet, sal Jy ... "
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 10, 2016
- 1 min read

"En nou: geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie.
En die grootste hiervan is die liefde!"
1 KOR 13:13
Ware liefde soek geen beloning nie.
Dit is tevrede om maar net te gee,
soos die mirtelboom sy heerlike geur vryelik
en weldadig aan die omgewing gee en niks terug ontvang nie.
Comments