Se My Wie Jou Vriende is ...
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 12, 2016
- 1 min read

"Wie met wyse mense omgaan, kry self wysheid;
wie hom met dwase ophou, word self sleg."
SPR. 13:20
'n Mens word soos die vriende wat jy aanhang.
Dit geld vir elke terrein van die lewe,
maar dan veral in die geestelike lewe.
Comments