Ontdek Jouself
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 13, 2016
- 1 min read

"Jy is my dienaar, Ek het jou uitverkies,
Ek het jou nie verwerp nie.
Moenie bang wees nie."
JES. 41:9-10
As jy toelaat dat jou verborge potensiaal deur die Heilige Gees
ontwikkel word, kan ongelooflike veranderinge in jou lewe plaasvind.
Comments