Goed Bekend, Sleg Geeerd
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 15, 2016
- 1 min read

"Is hy dan nie 'n timmerman, 'n seun van Maria en die broer van Jakobus,
Joses, Judas en Simon nie? En is dit dan nie sy susters wat hier by ons woon nie?
Die mense wou niks van Hom weet nie."
MARK. 6:3
Moet nooit toelaat dat jou verhouding met Christus so alledaags word dat jy
jou verwondering daarvoor verloor nie.
Comentários