Brugbouers
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 17, 2016
- 1 min read

"Maar hulle het rasend van woede geword en onder mekaar
geredeneer oor wat hulle Jesus sou aandoen."
LUK. 6:11
Dit is 'n tragedie wanneer die Christelike geloof 'n
beperkende invloed in plaas van 'n bevrydende krag word.
Toe Jesus die man met die gebreklike hand genees het,
het Hy geweldige weerstand van die teoloe en
kerkleiers van sy tyd ondervind.
Comentarios