Perspektief op Jouself
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 18, 2016
- 1 min read

"As iemand hom verbeel hy is iets en hy is niks,
bedrieg hy homself.
Laat elkeen sy eie doen en late ondersoek."
GAL 6:3-4
Dit is belangrik dat jy 'n ewewigtige selfwaardering sal he.
Dit gee stukrag aan jou arbeid en bewaar jou teen hoogmoed.
Comentários