Raad vir Eensaamheid
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 19, 2016
- 1 min read

"Al sou my vader en my moeder my verlaat,
die HERE sal my onder sy sorg neem."
PS. 27:10
Jesus Christus wil jou konstante Vriend en Leidsman wees.
Daarom hoef jy nooit eensaam te wees nie.
Kommentare