Verklaar jou Liefde
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 21, 2016
- 1 min read

"Ja, HERE," antwoord hy Hom,
'U weet dat ek U liefhet.'"
JOH. 21:15
Se dikwels aan God dat jy Hom liefhet.
Hy reageer op jou verklaring van liefde deur
jou gees te inspireer.
Dit lei tot geestelike groei en verryking.
Коментарі