Oproep tot Volmaaktheid
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 22, 2016
- 1 min read

"... lewe volkome volgens die wil van God en wees heilig."
EF. 4:24
Wanneer jy die ononderdrukbare begeerte ervaar om met God te wandel,
moet jy nie toelaat dat sonde of tekortkominge jou daarvan beroof nie.
Comments