Woede is Vernietigend
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 23, 2016
- 1 min read

"As julle kwaad word, moenie sondig nie, en moenie 'n dag kwaad afsluit nie."
EF. 4:26
Die beste manier om woede te bestry,
is om vergewensgesindheid en liefde te beoefen.
Comments