Die Majesteit van God
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 24, 2016
- 1 min read

"Met my hele hart wil ek U prys,
HERE, ek wil van u magtige reddingsdade vertel."
PS 9:2
Daar is verblydend veel wat goed is in die wereld,
as jy maar net die moeite wil doen om daarvoor te soek.
Comments