Dr. Chris Pitzer se Gesigreeks
- Corne Liebenberg
- Jun 24, 2016
- 1 min read

Dokter Chris Pitzer se gesigreeks is uiteindelik beskikbaar!!
Daar is 4 pakkette tans beskikbaar:
1) Lavender-reeks vir die O-Bloedgroep 2) Lemongrass-reeks vir die B-Bloedgroep 3) Rosemary-reeks vir die A-bloedgroep. 4) Die Astragalus-reeks vir die "vel wat nie meer so jonk is nie"!
Daar is 4-5 verskillende produkte in elke pakket beskikbaar o.a. n was, vogroom en toner. Daar is ook twee produkte beskikbaar wat apart bestel kan word.
'n Menopouse sproei en n PMS room
Die pakkette is beskikbaar teen R485 vir bykans n maand se voorraad.
Die menopouse sproei en PMS room is beskikbaar teen R95.
Bestellings kan geplaas word by: chrishealthandbeauty@gmail.com
Bankbesonderhede: Nedbank The LawClinic Rek nom: 101 721 4905 Tak nom: 144 046 Verwysing: NAAM EN VAN EN NOMMER VAN DIE REEKS VAN U KEUSE.
Vir verdere navrae: inboks Mitke Pitzer of stuur n epos na die epos adres wat bo gegee is.




Comments