Christus Leef!
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 25, 2016
- 1 min read

"Maar nou, Christus is opgewek uit die dood,
as eersteling uit die wat gesterf het."
1 KOR. 15:20
Daar is 'n helder lig wat die duisternis nog nooit kon uitdoof nie:
die heerlike waarheid dat Jesus Christus die dood oorwin het
en dat Hy vandag triomfantelik lewe.
留言