Die Parakleet
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 26, 2016
- 1 min read

"... as Ek nie weggaan nie, sal die Voorspraak, Die Heilige Gees,
nie na julle toe kom nie."
JOH. 16:7
Die inwonende Heilige Gees is onmisbaar
in die lewe van God se kinders.
Comments