Oorwinning oor Droefheid
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 27, 2016
- 1 min read

"Wees my genadig, HERE, wat ek is in die nood;
van verdriet het my oe swak geword,
ja, alles in my."
PS. 31:10
Neem jou beker van lyding en ledig dit moediglik.
Berusting sal bitterheid vervang en tyd sal die wonde genees...
omdat God die groot Geneesheer is.
Comments