God is Hier Teenwoordig
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 28, 2016
- 1 min read

"Ek was bly toe hulle vir my gese het:
'Kom ons gaan na die huis van die HERE toe.'"
PS. 122:1
Jou teenwoordigheid by en deelname aan die erediens
behoort 'n saak van uitnemende vreugde te wees.
Comments