'n Liefdevolle Uitnodiging
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 29, 2016
- 1 min read

"Laat jou sorge aan die HERE oor,
Hy sal vir jou sorg."
PS 55:23
Die mense se verleentheid is God se geleentheid.
As jy die eindpunt van jou vermoens bereik het
en nie verder kan nie, dan kan jy nog bid.
Comentários