Gebed en Diens
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jun 29, 2016
- 1 min read

"Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees."
EF. 6:18
Baie dissipels van die Meester is so besig om vir God te werk,
dat hulle geen tyd of begeerte het om te bid nie.
Comments