Doen Iets met Jou Lewe
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Jul 1, 2016
- 1 min read

“Ek span my in om by die wenstreep te kom, sodat ek die hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep het in Christus Jesus.” FIL. 3:14
Christus roep nie alleen mense nie, maar rus hulle ook toe om hoogtes te bereik wat hulle nooit in eie krag sou bereik het nie.
Comments