Groei in die Liefde
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Jul 3, 2016
- 1 min read

“Geliefdes, ons moet mekaar liefhe, want liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is ‘n kind van God en ken God.” 1 JOH. 4:7
Ons moet die kuns om mekaar lief te he, beoefen. Volmaakte liefde is nie iets wat eensklaps bereik word nie – dit is ‘n proses van groei in Christus.
Commentaires