Kortstondige Waardes
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Jul 4, 2016
- 1 min read

“Dan sal ek vir myself se: ‘Mens, jy het baie goed wat weggesit is vir baie jare.
Hou op met werk: eet, drink en leef lekker.’” LUK. 12: 9
Omdat mens inherent ‘n geestelike wese is, kan hy nooit
volkome bevrediging put uit materiele besittings nie.
Comments