Met ‘n Lied in die Hart
- Jul 7, 2016
- 1 min read

“Nee, laat die Gees julle vervul, en sing onder mekaar psalms, lofgesange en ander geestelike liedere; sing met julle hele hart tot eer van die HERE.” EF. 5:18-19
‘n Mens wat nie sing nie, is soos ‘n lente sonder bloeisels; soos ‘n wereld sonder voelsang; soos ‘n dag sonder sonskyn. ‘n Dankbare mens is ‘n singende mens en ‘n singende mens is ‘n gelukkige mens!























































Comments