Gryper of Gewer?
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Jul 9, 2016
- 1 min read

“Ek is die goeie herder. Die goeie herder le sy lewe af vir die skape.” JOH. 10:11
As jy besluit om onverbiddelik vir jouself te lewe en niemand te help indien dit nie vir jou persoonlike gewin is nie, sal jy spoedig uitvind dat jy tussen soortgelyke mense leef.
Comments