Arbeidsvreugde!
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Jul 10, 2016
- 1 min read

“Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder
My kan julle niks doen nie.” JOH. 15:5
‘n Gewisse metode om die toppunt van jou produktiwiteit te bereik, is deur Christus ‘n vennoot in jou lewe te maak.
Comentarios