Die Vertrekpunt vir Geestelike Herstel
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Jul 11, 2016
- 1 min read

“As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself
en is die waarheid nie in ons nie.” 1 JOH. 1:8
‘n Mens kan onmoontlik ‘n effektiewe geestelike lewe bou op die bouvalle van sonde en ongeloof; of op ‘n koppige moedwilligheid om te weier om te erken dat jy ‘n sondaar is.
Comentários