Bevraagteken U die Krag van Gebed?
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Jul 13, 2016
- 1 min read

“Wat is die Almagtige dat ons Hom sou dien? Watter nut het dit om Hom te aanbid?" JOB. 21:15
Ware gebed is in die eerste plek die soeke na die
verheerliking van God en die soeke na Sy wil.
Dan is jou gebede nie meer vraagtekens nie,
maar God buig hulle oop tot uitroeptekens!
Comentarios