Omskep jou Woorde in Dade
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Jul 16, 2016
- 1 min read

“Se nou daar is ‘n broer of ‘n suster wat nie klere het nie ... en se nou een van julle sou vir hulle se: ‘Mag dit met julle goed gaan’ ... maar julle gee nie vir hulle wat hulle nodig het om van te lewe nie, wat hel dit dan?” JAK. 2:15-16
Met die koms van Jesus Christus na die wereld is gedemonstreer dat ons gewillig moet wees om die dinge wat ons predik in die praktyk toe te pas.
Comments