Graf en Groef – Net ‘n Diepteverskil
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Jul 17, 2016
- 1 min read

“Die wat op die HERE vertrou kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.” JES. 40:31
Ons moet biddend wag op die HERE sodat ons weer arendsvlerke kan kry en sinvol in die lewe kan loop en hardloop sonder om in ‘n groef te raak.
Comments