Die Lig wat Openbaar
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Jul 19, 2016
- 1 min read

“Elkeen wat kwaad doen, haat immers die lig en kom nie na die lig toe nie,
sodat sy dade nie aan die kaak gestel moet word nie.” JOH. 3:20
In jou sondeduister moet jy onthou dat die lewende Christus juis na hierdie wereld gekom het om lig te bring waar duisternis soos ‘n lanferlap oor die lewe toesak.
Comments