Christus se Testament
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Jul 20, 2016
- 1 min read

“Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek julle ... julle moet nie onsteld wees nie,
en julle moet nie bang wees nie.” JOH. 14:27
Uiteindelik is daar maar net een manier waarop die mens verseker kan word
van gemoedsrus: “Net by God vind ek rus, van Hom kom my redding!” (Ps. 62:2)
Comments