Die Liefde Maak Vrymoedig
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Jul 23, 2016
- 1 min read

“Die Joodse Raad was verbaas toe hulle Petrus en Johannes se vrymoedigheid sien,
want die Raad het geweet dit is maar ongeleerde en eenvoudige mense.
Die raadslede het hulle ook herken as volgelinge van Jesus.” HAND. 4:13
Die liefde van Christus wat jou lewe weerkaats, sal jou onmiskenbaar aan Hom verbind en die wereld sal dit sien en weet.
Comments