Liefde Oorbrug Teologiese Verskille
- Jul 25, 2016
- 1 min read

“Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde.” EF. 4:2
Waar daar Christelike liefde is, is daar ‘n gees van diepliggende
eenheid ten spyte van uiteenlopende standpunte en geaardhede.























































Comments