Sien Verby die Wolk
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Jul 26, 2016
- 1 min read

“... en ‘n wolk het Hom weggeneem, sodat hulle Hom nie langer kon sien nie.” HAND. 1:9
Vir ons is dit wolke van wanhoop, twyfel, teleurstelling en bekommernis wat
die Meester vir ons oe verberg. Dit is juis dan wanneer gebed noodsaaklik is.
Comments