Die Koning Is Tuis!
- Hy Verkwik my Siel – Solly Ozrovech
- Jul 27, 2016
- 1 min read

“... dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat
julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.” EF. 3:17
Sy inwonende teenwoordigheid is ons waarborg dat ons in sy liefde
gegrondves en gewortel is. Dan dra ons vrugte wat by ons bekering pas.
Comments